Kookwater Biltong & Kaas

  • Weeklikse "Specials"

    Ons stuur elke week vir meer as 2000 mense 'n nuusbrief met ons weeklikse spesiale aanbiedinge. Stuur gerus 'n e-pos na kookwater0@gmail.com en ons sal u ook op hoogte hou van die nuutste lekker pryse.

  • Ons Kaas

    Die kombinasie van proteien en vet in volroom kaas is baie vullend. Geniet happies van volroom kaas, veral as jy op 'n dieet is. Minder kaloriee en 'n laer risiko van hartsiektes.

  • Ons Neute verskeidenheid

    Matige gebruik van rou of droe geroosterde neute kan 'n groot hulpmiddel vir gewigsverlies wees. Neute is propvol voedingstowwe, minerale en gesonde vette wat gewigsverlies bevorder.