Briewe
PRYSMALLIGHEDE by KOOKWATER
5 DAE VAN PRYSMALLIGHEDE by KOOKWATER:
200g FETA R35 (Spaar R18)
400g Kits Hawermout R9.90 (Instant Oats – was R16)
150g Dubbelroom Lancewood YOGHURT – 3 vir R10
500g Dubbelroom Klapper Yoghurt R8.50
6x100g Dubbelroom Yoghurt R12.50 (spaar R15)
12 KAAS SNYTJIES R17.50. (200g)
400g Klappermelk R19.50 … Lees gerus verderPRYSMALLIGHEDE by KOOKWATER
Lae pryse = Vinnig uitverkoop!
Jammer dat KOOKWATER se pryse so laag is. Dit veroorsaak dat dit vinnig uitverkoop.
ENERGIEDRANKIES R8 – TWIZZA ENERGY, SWITCH
330ml MOJO Silver Power Energiedrankie R4.50
200ml PURE JOY SAPPIES R29 vir 6
1 liter KOEJAWELSAP R12
Blikkies ENERGADE R8
Dubbelroom Lancewood 1kg YOGHURT R22.50 … Lees gerus verderLae pryse = Vinnig uitverkoop!
Valenteinspatytjie by die Werk!
Beplan jou VALENTYNSDAG WERKSPARTYTJIE of KOEKENTEE reg by KOOKWATER. 60 plussers kry 10% afslag op Maandae. Kom bespreek jou KOEKE MAANDAG:
MELKTERT, RED VELVET CAKE, Swartwoudkoek,
Rum&Raison Cake, KARAMELROOMKOEK. … Lees gerus verderValenteinspatytjie by die Werk!
Februarie Pryse
Wat van ‘n VALENTYNSDAG Koekentee by die werk?
Kom kyk en bestel KOOKWATER se Meesterstukke.
Pragtige Carnival PROTEAS – 4 vir R55
Konings proteas R20 elk … Lees gerus verderFebruarie Pryse
Koekblikke, Kersgeskenke en Koelgoed by Kookwater
Elke oggend half 6 is dit heerlik koel op die stoep. Dis mos hoe ‘n dag moet begin. Prima temperatuur vir heerlike beplanning. Dis wanneer idees soos 114 geskenke per winkel uitgedink word. Ja jy het reg gelees. EEN HONDERD EN VEERTIEN GESKENKE word uitgedeel in elke Kookwater winkel op 26 Desember. … Lees gerus verderKoekblikke, Kersgeskenke en Koelgoed by Kookwater
Room, Koffie, Beskuit, Koekstruif en BOME
Dis sulke tyd. Nog net ‘n paar slapies dan is dit tyd vir daai lekker rustyd. Ek kan nie wag vir daai 2 weke by die tuinroete nie – een week in die voortuin en een week in die agtertuin. G,rappies op ‘n stokkie – die sukses le in die beplanning. Finansiele beplanning is ongelukkig deel van die pakket. Kom koop jou versnaperinge betyds en vermy die vakansie druktyd. Neute, Burtons Dry Lemon, Pienk Tonic, Indian Tonic, Soda Water (almal R5 per blikkie). 820g Blikke Perskes en Peer – R15 of R12 elk as jy ‘n boks van 12 koop. Moenie die straat se KOEKSTRUIF (TRIFLE) vergeet nie. Bederf die kinders met 3 tweeliter koeldranke (3 vir R25), 3 sespakke YOGHURT vir R29.90. Vars Kersies en bloubessies bring die gesondheid darem ook op die spyskaart. … Lees gerus verderRoom, Koffie, Beskuit, Koekstruif en BOME
BAKKERS, KRAGBOKSE en INGELEGDE VRUGTE
Daar is min dinge so lekker soos die heerlike koelte op my stoep half 6 in die oggend. Die tortelduiwe koer en ek is in my element. Met gister se temperature (43 grade in Wellington) nog vars in die geheue en die volgende week se voorspellings van middel dertigs temperature val Swart Vrydag net soos boompies met swart/droe blare wat gered moet word. Die Munisipaliteit se waterlorrie het gekalf en ons 20 boompies daar by Usave het amper ook gekalf. Gelukkig het ons dit betyds raakgesien en kon ‘n ander lorrie kom help.
… Lees gerus verderBAKKERS, KRAGBOKSE en INGELEGDE VRUGTE
Swart Vrydag Heelweek
Daar is min dinge so lekker soos die heerlike koelte op my stoep half 6 in die oggend. Die tortelduiwe koer en ek is in my element. Met gister se temperature (43 grade in Wellington) nog vars in die geheue en die volgende week se voorspellings van middel dertigs temperature val Swart Vrydag net soos boompies met swart/droe blare wat gered moet word. Die Munisipaliteit se waterlorrie het gekalf en ons 20 boompies daar by Usave het amper ook gekalf. Gelukkig het ons dit betyds raakgesien en kon ‘n ander lorrie kom help.
… Lees gerus verderSwart Vrydag Heelweek
Koningsproteas, Koning Springbokke
DIE SPRINGBOKKE: 7’s Wereldkampioene, 15’s Wereldkampioene en nou ook 14’s Wereldkampioene. Man dit was lekker om hierdie wedstryd saam met my buurman te kyk en saam met Oom Freddie se lekker dik tradisionele melktert. Hierdie Saterdag het ons Camembert, Cottage Cheese (vir die dip) en Dip en Top. Ons gaan met ‘n vol mond VIR die Bokke en OP die ref skree. … Lees gerus verderKoningsproteas, Koning Springbokke
Partytjiepryse, Hittebrekers en Kosblikwenners
‘n Aangename herinnering uit my jeug het vanoggend in die stort by my opgekom. Daai kosblik wat my ma vir my ingepak het in Sub A in die somer in Prins Albert. In daai klein bruin skooltassie was daar nie veel boeke nie. Wel ‘n gevriesde reghoekige plastiekbottel – Rooi aanmaak koeldrank – kliphard gevries – toegedraai in ‘n lappie en binne ‘n plastieksakkie binne ‘n tupperware bakkie sodat die res van die tas nie kan nat word nie. Dis hoe ons die somer getem het in Prins Albert. Hemel op aarde as jy daai koeligheid pouse uithaal. … Lees gerus verderPartytjiepryse, Hittebrekers en Kosblikwenners
